dog [boodskap #130664] |
Sat, 04 April 2020 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dog
Afbreking: dog
Uitspraak: /ˈdu.kə/
Werkwoord: dog, dag
Verlede tyd: het gedog, het gedag
Betekenis:
• Die onvoltooide verlede tyd van dink. Het gedink.
Gebruik:
• Dog het gedog hy plant 'n veer en 'n hoender kom op.
Vertaling:
Engels: to think
Nederlands: docht
Voegwoord: dog
Betekenis:
• Maar (dui 'n kontrasterende verband aan).
Gebruik:
• Sponse is eenvoudig, dog verstommende diere.
Spreekwoord:
• Siekte kom te perd, dog vertrek te voet. [n Mens word gouer siek as gesond.]
Vertaling:
Engels: but, yet
Nederlands: doch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|