Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deure
deure [boodskap #130662] Sat, 04 April 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee deure.
Twee deure.
deure
Afbreking: deu•re
Uitspraak: /ˈdɪørə/


Selfstandige naamwoord: deur
Meervoud: deure
Verkleinwoord: deurtjie
Meervoud van verkleining: deurtjies

Betekenis:
• Meervoud van deur. Meer as een deur.

Gebruik:
• Het jy al die deure gesluit?

Spreekwoord:
• Agter geslote deure. [In die geheim.]
• Alle deure staan vir hom oop. [Hy is oral welkom.]
• Gekke en dwase skryf hul name op deure en glase. [Dis verspot om jou naam op alles te wil teken.]
• Ongenooide gaste hoort agter deure en kaste. [Gesê van onverwagte gaste vir wie daar nie plek is nie.]

Vertaling:
Engels: doors
Nederlands: deuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deksel
Volgende onderwerp: deurtrekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:09:31 UTC 2025