Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenduidig
eenduidig [boodskap #130656] Sat, 04 April 2020 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenduidig
Afbreking: een•dui•dig


Byvoeglike naamwoord: eenduidig
Attributief: eenduidig

Betekenis:
• Wat net op een net manier verklaar of uitgelê kan word. Sonder twyfel.

Gebruik:
• Geskiedenis mag nie herskryf word om die verlede te demoniseer en as eenduidig sleg en boos voor te stel nie.

Sinoniem:
• duidelik
• onmiskenbaar
• ondubbelsinnig

Afgelei:
• eenduidigheid

Vertaling:
Engels: unequivocally, univocally, unambiguous, clear
Nederlands: eenduidig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daglig
Volgende onderwerp: dal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:08:30 UTC 2025