Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daggazol
daggazol [boodskap #130653] Sat, 04 April 2020 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daggazol
Afbreking: dag•ga•zol
Samestelling: dagga + zol
Uitspraak: /ˈda.χaˌzɔl/


Selfstandige naamwoord: daggazol
Meervoud: daggazolle
Verkleinwoord: daggazolletjie
Meervoud van verkleining: daggazolletjies

Betekenis:
• 'n Sigaret wat met dagga gevul is.

Gebruik:
• Gedurende sy wildste jare het hy elke oggend 'n hand vol pille, 'n vet daggazol en goedkoop alkohol benodig om aangetrek te kom.

Sinoniem:
• daggasigaret

Verwant:
• daggapyp

Vertaling:
Engels: joint, cigarette containing weed
Nederlands: joint

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dader
Volgende onderwerp: kortwiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:22:27 UTC 2025