Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dader
dader [boodskap #130652] Sat, 04 April 2020 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dader
Afbreking: da•der
Uitspraak: /ˈdɑːdər/


Selfstandige naamwoord: dader
Meervoud: daders
Verkleinwoord: dadertjie
Meervoud van verkleining: dadertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets doen of gedoen het.

Gebruik:
• 'n Dader het skuld indien hy of sy opsetlik of nalatig gehandel het.
• En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. [Jakobus 1:22]

Afgelei:
• mededader

Vertaling:
Engels: actor, doer, perpetrator, culprit
Nederlands: dader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daagliks
Volgende onderwerp: daggazol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:52:17 UTC 2025