Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daagliks
daagliks [boodskap #130651] Sat, 04 April 2020 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daagliks
Afbreking: daag•liks
Uitspraak: /ˈdɑːχləks/


Byvoeglike naamwoord: daagliks
Attributief: daaglikse

Betekenis:
• Wat elke dag voorkom of benodig word.

Gebruik:
• Hoe moet ons anders ons daaglikse brood verdien?

Wisselvorm:
• daeliks

Vertaling:
Engels: daily, everyday
Nederlands: dagelijks


Bywoord: daagliks

Betekenis:
• Elke dag.

Gebruik:
• Ek stap daagliks om die gebou.

Vertaling:
Engels: daily
Nederlands: dagelijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rywiel
Volgende onderwerp: dader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:06:52 UTC 2025