Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rywiel
rywiel [boodskap #130650] Sat, 04 April 2020 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wielryers op rywiele.
Wielryers op rywiele.
rywiel
Afbreking: ry•wiel
Samestelling: ry + wiel


Selfstandige naamwoord: rywiel
Meervoud: rywiele
Verkleinwoord: rywieletjie
Meervoud van verkleining: rywieletjies

Betekenis:
• 'n Fiets met een wiel wat veral vir akrobatiese toertjies gebruik word; eenwielfiets; eenwieler.
• (verouderd) 'n Fiets.

Gebruik:
• Die hanswors ry op 'n rywiel.
• Die is net betyds, spring van sy rywiel af en loop die trap­pe van die skip haas­tig op.

Verwant:
• fiets

Vertaling:
Engels: unicycle; cycle, bicycle
Nederlands: rijwiel

Nota:
• Rywiel was tot in 1966 die wetlike term vir 'n fiets in Nederlands.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemie
Volgende onderwerp: daagliks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:07:45 UTC 2025