buis [boodskap #130641] |
Sat, 04 April 2020 10:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buis
Afbreking: buis
Uitspraak: /bœis/
Selfstandige naamwoord: buis
Meervoud: buise
Verkleinwoord: buisie
Meervoud van verkleining: buisies
Betekenis:
• 'n Hol, silindriese voorwerp.
Gebruik:
• Hoe kry ons die tandepasta terug in die buis?
Sinoniem:
• pyp
Afgelei:
• buislig
• buisvormig
• proefbuis
• spreekbuis
• vakuumbuis
Vertaling:
Engels: pipe, tube, duct
Nederlands: buis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|