Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » budjie
budjie [boodskap #130640] Sat, 04 April 2020 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Budjie.
'n Budjie.
budjie
Afbreking: bu•djie
Uitspraak: /ˈbɐdʒiː/


Selfstandige naamwoord: budjie
Meervoud: budjies
Verkleinwoord: budjietjie
Meervoud van verkleining: budjietjie

Betekenis:
• 'n Klein, saadvretende papegaai (Melopsittacus undulatus) met 'n lang stert.

Gebruik:
• 'n Budjie is van nature groen en geel met swart merke aan die nek, agternek en vlerke, maar in aanhouding is hulle geteël in skakerings van blou, wit, geel, grys en selfs met klein kamme.

Vertaling:
Engels: budgerigar
Nederlands: grasparkiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bromfiets
Volgende onderwerp: buis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:36:55 UTC 2025