Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bromfiets
bromfiets [boodskap #130639] Sat, 04 April 2020 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bromfiets.
'n Bromfiets.
bromfiets
Afbreking: brom•fiets
Samestelling: brom + fiets


Selfstandige naamwoord: bromfiets
Meervoud: bromfietse
Verkleinwoord: bromfietsie
Meervoud van verkleining: bromfietsies

Betekenis:
• 'n Fiets met 'n ligte motor. 'n Voertuig tussen 'n fiets en 'n motorfiets.

Gebruik:
• Met al hierdie opdraandes moet mens eintlik maar 'n bromfiets kry.

Verwant:
• bromponie

Vertaling:
Engels: buzz-bike, autocycle
Nederlands: bromfiets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bromponie
Volgende onderwerp: budjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:35:29 UTC 2025