Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegang
toegang [boodskap #130637] Sat, 04 April 2020 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegang
Afbreking: toe•gang
Samestelling: toe + gang


Selfstandige naamwoord: toegang
Meervoud: toegange

Betekenis:
• Die reg om iewers in te gaan (of iets te gebruik).
• Die plek waar 'n mens na binne kan gaan.

Gebruik:
• Hulle het hom toegang tot die winkel verbied.
• Die stadion se toegang sal om 23:00 gesluit word.

Afgelei:
• internettoegang
• toegangsbewys
• toegangshek
• toegangskaartjie
• toegangsreg

Vertaling:
Engels: access, entrance, admission
Nederlands: toegang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brode
Volgende onderwerp: bromponie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:06:06 UTC 2025