Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brode
brode [boodskap #130636] Sat, 04 April 2020 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Brode
Brode
brode
Afbreking: bro•de
Uitspraak: /ˈbrʊə.də/


Selfstandige naamwoord: brood
Meervoud: brode
Verkleinwoord: broodjie
Meervoud van verkleining: broodjies

Betekenis:
• Meervoud van brood. Meer as een brood.

Gebruik:
• Koop sommer vir ons twee brode, 'n witte en 'n bruine.
• Só word oorlogshelde om den brode sirkusartieste in tye van vrede.

Spreekwoord:
• Om den brode. [Vir kos op die tafel.]

Vertaling:
Engels: breads, loaves
Nederlands: broden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: briefkaart
Volgende onderwerp: toegang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:12:59 UTC 2025