Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briefkaart
briefkaart [boodskap #130635] Sat, 04 April 2020 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou Nederlandse briefkaart.
'n Ou Nederlandse briefkaart.
briefkaart
Afbreking: brief•kaart
Samestelling: brief + kaart
Uitspraak: /ˈbrif.kɑːrt/


Selfstandige naamwoord: briefkaart
Meervoud: briefkaarte
Verkleinwoord: briefkaartjie
Meervoud van verkleining: briefkaartjies

Betekenis:
• 'n Kort brief in die vorm van 'n kaart, meestal met 'n gedrukte posseël.

Gebruik:
• My ouma vir my 'n briefkaart gestuur.

Sinoniem:
• poskaart

Vertaling:
Engels: postcard, postal card
Nederlands: briefkaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breekwater
Volgende onderwerp: brode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:03:29 UTC 2025