Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breekwater
breekwater [boodskap #130634] Sat, 04 April 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Breekwater.
'n Breekwater.
breekwater
Afbreking: breek•wa•ter
Samestelling: breek + water
Uitspraak: /ˈbrɪə̯kˌvɑː.tər/


Selfstandige naamwoord: breekwater
Meervoud: breekwaters
Verkleinwoord: breekwatertjie
Meervoud van verkleining: breekwatertjies

Betekenis:
• 'n Konstruksie ter see om die mag van die golwe te verbreek en skuiling aan skepe te bied.

Gebruik:
• Die ontwerp en konstruksie van breekwaters word dus benodig, om te verhoed dat beide golwe, sowel as sediment van aangrensende strande, die hawe binnedring.

Sinoniem:
• golfbreker

Vertaling:
Engels: breakwater
Nederlands: golfbreker, breekwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bredie
Volgende onderwerp: briefkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:17:39 UTC 2025