Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bredie
bredie [boodskap #130633] Sat, 04 April 2020 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bredie van vleis, wortels, aartappels en uie.
'n Bredie van vleis, wortels, aartappels en uie.
bredie
Afbreking: bredie
Uitspraak: /ˈbrɪə̯.di/


Selfstandige naamwoord: bredie
Meervoud: bredies
Verkleinwoord: bredietjie
Meervoud van verkleining: bredietjies

Betekenis:
• Dik mengsel van gekookte vleis en groente.

Gebruik:
• Sy maak 'n lekker Bolandse bredie met waterblommetjies.

Spreekwoord:
• Hy maak bredie van hom. [Hom papslaan, kafloop.]

Afgelei:
• tamatiebredie

Vertaling:
Engels: stew, bredie
Nederlands: ragout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brander
Volgende onderwerp: breekwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:25:19 UTC 2025