branderplank [boodskap #130631] |
Sat, 04 April 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
branderplank
Afbreking: bran•der•plank
Samestelling: brander + plank
Uitspraak: /ˈbran.dərˌplaŋk/
Selfstandige naamwoord: branderplank
Meervoud: branderplanke
Verkleinwoord: branderplankie
Meervoud van verkleining: branderplankkies
Betekenis:
• 'n Plank waarop daar ter see in branders gespeel word.
Gebruik:
• Hy lê op sy branderplank en roei terwyl hy op daai grote wag.
Afgelei:
• branderplankry
• branderplankryer
Vertaling:
Engels: surfboard
Nederlands: surfplank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|