Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braak
braak [boodskap #130630] Sat, 04 April 2020 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Braak
Braak
braak
Afbreking: braak
Uitspraak: /brɑːk/


Werkwoord: braak
Verlede tyd: het gebraak
Teenwoordige deelwoord: brakende

Betekenis:
• Die onwillekeurige opbring van voedsel of andere stowwe van die maag deur die mond en soms ook die neus.

Gebruik:
• Sy was naar en het die heeltyd gebraak.

Spreekwoord:
• Hy braak gal. [Teen iets uitvaar.]

Sinoniem:
• kots
• opgooi
• vormeer

Afgelei:
• braakmiddel
• braaksel

Vertaling:
Engels: to vomit, throw up; to emit, belch
Nederlands: braken


Byvoeglike naamwoord: braak
Attributief: braak

Betekenis:
• Wat onbewerk of onbenut is.

Gebruik:
• Wat eens 'n florerende boerdery was, is nou net braak grond.
• Ons het ek derduisende hektaar grond gesien wat bewerkbaar is, maar braak lê.

Afgelei:
• braakland

Vertaling:
Engels: fallow
Nederlands: braak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaivleis
Volgende onderwerp: branderplank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 05:06:02 UTC 2025