Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaivleis
braaivleis [boodskap #130629] Fri, 03 April 2020 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Braaivleis
Braaivleis
braaivleis
Afbreking: braai•vleis
Samestelling: braai + vleis
Uitspraak: /ˈbrɑːifləis/


Selfstandige naamwoord: braaivleis
Meervoud: braaivleise
Verkleinwoord: braaivleisie
Meervoud van verkleining: braaivleisies

Betekenis:
• Vleis wat op 'n rooster gebraai is.

Gebruik:
• Verkies jy mieliepap of braaibroodjies saam met jou braaivleis?

Afgelei:
• braaivleisaand
• braaivleisplek
• braaivleisvuur

Verwant:
• vleisbraai (ww.)

Vertaling:
Engels: braaivleis, barbecue
Nederlands: barbecue

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boswagter
Volgende onderwerp: braak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:43:17 UTC 2025