boswagter [boodskap #130628] |
Fri, 03 April 2020 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boswagter
Afbreking: bos•wag•ter
Samestelling: bos + wagter
Uitspraak: /ˈbɔsˌvaχ.tər/
Selfstandige naamwoord: boswagter
Meervoud: boswagters
Verkleinwoord: boswagtertjie
Meervoud van verkleining: boswagtertjies
Betekenis:
• Iemand wat bosbewaring toepas. Persoon wat na 'n plantasie omsien.
Gebruik:
• Elke boswagter kry 'n stuk bos - 'n bosomleiding - waarvoor hy verantwoordelik is.
Sinoniem:
• bosbewaarder
Vertaling:
Engels: forest ranger, forest warden, forester, arboriculturist
Nederlands: boswachter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|