Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bosbedryf
bosbedryf [boodskap #130627] Fri, 03 April 2020 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bosbedryf
Afbreking: bos•be•dryf
Samestelling: bos + bedryf
Uitspraak: /ˈbɔsbəˌdrəif/


Selfstandige naamwoord: bosbedryf
Meervoud: bosbedrywe
Verkleinwoord: bosbedryfie
Meervoud van verkleining: bosbedryfies

Betekenis:
• Die kommersiële verbouing van bome vir hout en ander produkte.

Gebruik:
• Graskop het in 1880 as 'n goudmynkamp ontstaan, maar het intussen tot 'n beduidende sentrum van die bosbedryf ontwikkel.

Sinoniem:
• bosbou

Vertaling:
Engels: forestry
Nederlands: bosbedrijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bordeel
Volgende onderwerp: boswagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:16:08 UTC 2025