Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boereplaas
boereplaas [boodskap #130623] Fri, 03 April 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boereplaas
Afbreking: boe•re•plaas
Samestelling: boer + -e- + plaas
Uitspraak: /ˈbu.rəˌplɑːs/


Selfstandige naamwoord: boereplaas
Meervoud: boereplase
Verkleinwoord: boereplasie
Meervoud van verkleining: boereplasies

Betekenis:
• 'n Plaas waarop daar geboer word.
• 'n Bordspel.

Gebruik:
• O Boereplaas, geboortegrond! Jou het ek lief bo alles. [FAK-sangbundel]
Boereplaas is 'n vermaaklike, opvoedkundige gesinsbordspel vir 2-6 persone waar kinders (en grootmense!) leer oor die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

Verwant:
• jagplaas
• vakansieplaas

Vertaling:
Engels: farm
Nederlands: boerenplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boei
Volgende onderwerp: bofbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:39:44 UTC 2025