Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gryswater
gryswater [boodskap #130621] Fri, 03 April 2020 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gryswater
Afbreking: grys•wa•ter
Samestelling: grys + water


Selfstandige naamwoord: gryswater
Meervoud: gryswaters
Verkleinwoord: gryswatertjie
Meervoud van verkleining: gryswatertjies

Betekenis:
• Die water wat jy reeds in jou huis gebruik het, wat nie swartwater (riool) is nie.

Gebruik:
• Deur jou gryswater in jou tuin te gebruik, kan jy tot 60% van jou normale water hergebruik, en gevolglik op jou waterrekening spaar.

Vertaling:
Engels: grey water
Nederlands: grijswater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plato
Volgende onderwerp: boei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:35:04 UTC 2025