Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plato
plato [boodskap #130620] Fri, 03 April 2020 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plato
Afbreking: pla•to
Uitspraak: /plaˈtʊə̯/


Selfstandige naamwoord: plato
Meervoud: plato's
Verkleinwoord: plato'tjie
Meervoud van verkleining: plato'tjies

Betekenis:
• 'n Hooggeleë gebied wat relatief plat is.

Gebruik:
• Tussen die kusvlakte en die plato is daar baie steil dele wat die platorand genoem word.

Sinoniem:
• hoogland
• hoogvlakte
• tafelland

Vertaling:
Engels: plateau
Nederlands: plateau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eggo
Volgende onderwerp: gryswater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:24:07 UTC 2025