eggo [boodskap #130619] |
Thu, 02 April 2020 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eggo
Afbreking: eg•go
Selfstandige naamwoord: eggo
Meervoud: eggo's
Verkleinwoord: eggo'tjie
Meervoud van verkleining: eggo'tjies
Betekenis:
• 'n Klank wat herhaal soos dit van 'n oppervlakte af terugkaats.
Gebruik:
• Die oorsprong van die klank is egter bedrieglik as gevolg van die eggo tussen die berge.
Sinoniem:
• nagalm
• naklank
• weerklank
Afgelei:
• eggo-effek
• eggobeeld
• eggofoto
• eggoloos
• eggokardiografie
• eggopeiler
• eggopeiling
• eggovry
Vertaling:
Engels: echo, reverberation
Nederlands: echo
Werkwoord: eggo
Verlede tyd: het geëggo
Betekenis:
• 'n Herhaling van klank wat van 'n oppervlak terugkaats.
Gebruik:
• Die stappers se stemme eggo deur die tonnels.
Sinoniem:
• weergalm
• weerklink
Vertaling:
Engels: to echo, reverberate
Nederlands: echoën
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|