toebroodjie [boodskap #130617] |
Thu, 02 April 2020 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toebroodjie
Afbreking: toe•brood•jie
Samestelling: toe + broodjie
Selfstandige naamwoord: toebroodjie
Meervoud: toebroodjies
Verkleinwoord: toebroodjietjie
Meervoud van verkleining: toebroodjietjies
Betekenis:
• Twee (of meer) snye brood met botter en ander vulsels (soos konfyt) wat op mekaar geplak is.
Gebruik:
• Sy maak 'n vars ham-en-kaas-toebroodjie en pak dit in haar kosblik.
Sinoniem:
• toebie (informeel)
Afgelei:
• toebroodjiesmeer
Vertaling:
Engels: sandwich
Nederlands: boterham, sandwich
Nota:
• 'n Nuutskepping deur M.E.R as Afrikaanse eweknie vir die Engelse sandwich.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|