Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waspoeier
waspoeier [boodskap #130614] Thu, 02 April 2020 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waspoeier
Afbreking: was•poei•er
Samestelling: was + poeier


Selfstandige naamwoord: waspoeier
Meervoud: waspoeiers
Verkleinwoord: waspoeiertjie
Meervoud van verkleining: waspoeiertjies

Betekenis:
• Poeiervormige seep vir die hand- of masjienwas van klere.

Gebruik:
• Gebruik eerder 'n bio-afbreekbare waspoeier wat fosfaat- en soutvry is.

Sinoniem
• seeppoeier

Vertaling:
Engels: washing powder
Nederlands: waspoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vadoek
Volgende onderwerp: room
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:31:16 UTC 2025