vrieskas [boodskap #130612] |
Thu, 02 April 2020 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrieskas
Afbreking: vries•kas
Samestelling: vries + kas
Selfstandige naamwoord: vrieskas
Meervoud: vrieskaste
Verkleinwoord: vrieskassie
Meervoud van verkleining: vrieskassies
Betekenis:
• 'n Toestel waarin kos vir bewaring gevries word.
Gebruik:
• Die ideale temperatuur vir 'n yskas is 4°C en vir 'n vrieskas -15°C.
Sinoniem:
• diepvries
Afgelei:
• kisvrieskas
Vertaling:
Engels: freezer
Nederlands: diepvriezer, diepvries, vriezer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|