Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
wasmasjien
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
wasmasjien
[
boodskap #130611
]
Thu, 02 April 2020 14:53
Leksikograaf
Boodskappe:
20988
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Wasmasjien.
wasmasjien
Afbreking: was•ma•sjien
Samestelling: was + masjien
Selfstandige naamwoord:
wasmasjien
Meervoud:
wasmasjiene
Verkleinwoord:
wasmasjientjie
Meervoud van verkleining:
wasmasjientjies
Betekenis:
• Toestel om vuil wasgoed mee te was.
Gebruik:
• 'n Outomatiese
wasmasjien
werk volgens vooraf gestelde wasprogramme, waaronder spesiale handwasprogramme wat selfs satyn en kasjmier kan hanteer en word gewoonlik as voorlaaiers aangebied.
Hiponiem:
• bolaaier
• voorlaaier
Vertaling:
Engels: washing machine, laundry machine
Nederlands: wasmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
teelepel
Volgende onderwerp:
vrieskas
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Jan 08 04:45:13 UTC 2025