teelepel [boodskap #130610] |
Thu, 02 April 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teelepel
Afbreking: tee•le•pel
Samestelling: tee + lepel
Selfstandige naamwoord: teelepel
Meervoud: teelepels
Verkleinwoord: teelepeltjie
Meervoud van verkleining: teelepeltjies
Betekenis:
• 'n Klein lepel om tee mee te roer.
• Die hoeveelheid wat in so 'n lepeltjie pas (met 'n volume van 5 ml).
Gebruik:
• Sy roer haar tee met 'n teelepel.
• Gooi 'n teelepel suiker by.
Afgelei:
• teelepelvol
• teelepelsvol
Vertaling:
Engels: teaspoon
Nederlands: theelepel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|