bloubok [boodskap #130606] |
Wed, 01 April 2020 20:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloubok
Afbreking: blou•bok
Samestelling: blou + bok
Uitspraak: /ˈblœu.bɔk/
Selfstandige naamwoord: bloubok
Meervoud: blouboke
Verkleinwoord: bloubokie
Meervoud van verkleining: bloubokies
Betekenis:
• 'n Uitgestorwe boksoort, Hippotragus leucophaeus, die eerste groot Afrika-soogdier wat in historiese tye uitgesterf het.
Gebruik:
• Die bloubok was verwant aan die bastergemsbok en swartwitpens, alhoewel die bloubok 'n kleiner liggaamsbou gehad het.
Vertaling:
Engels: bluebuck
Nederlands: blauwbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|