Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvly
aanvly [boodskap #130599] Wed, 01 April 2020 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvly
Afbreking: aan•vly
Samestelling: aan + vly


Werkwoord: vly aan, aanvly
Verlede tyd: het aangevly

Betekenis:
• Teenaan iets of iemand vly; jou liefderik teen iemand druk; inkruip.

Gebruik:
• Die seuntjie vly hom teen sy moeder aan.
• Sy smak haar lippe terwyl sy haar teen hom aanvly.

Vertaling:
Engels: to cuddle
Nederlands: aanvlijen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biskop
Volgende onderwerp: blad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:41:41 UTC 2025