Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biskop
biskop [boodskap #130598] Wed, 01 April 2020 12:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Biskop.
'n Biskop.
biskop
Afbreking: bis•kop
Uitspraak: /ˈbəskɔp/


Selfstandige naamwoord: biskop
Meervoud: biskoppe
Verkleinwoord: biskoppie
Meervoud van verkleining: biskoppies

Betekenis:
• 'n Draer van gesag in Katolieke, Anglikaanse en Ortodokse Kerke.
• (skaak) Die loper wat diagonaal beweeg.

Gebruik:
• Die Katolieke, Anglikaanse en Ortodokse kerke hou vol dat die biskoppe in direkte lyn opvolgers van die Apostels is.
• Elke speler begin die spel met twee biskoppe wat elkeen op 'n ander kleur blokkie (veld) begin en die hele spel lank daarop bly. Een

Afgelei:
• aartsbiskop
• hulpbiskop

Vertaling:
Engels: bishop
Nederlands: bisschop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bieg
Volgende onderwerp: aanvly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:49:44 UTC 2025