betoon [boodskap #130596] |
Wed, 01 April 2020 11:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betoon
Afbreking: be•toon
Samestelling: be- + toon (ww.)
Uitspraak: /bətuən/, /bəˈtɔn/
Werkwoord: betoon
Verlede tyd: het betoon
Teenwoordige deelwoord: betonende
Verlede deelwoord: betoonde
Betekenis:
• Om iets te wys of te laat blyk.
Gebruik:
• Betoon respek, wees vriendelik en hou oogkontak met die kliënt.
Vertaling:
Engels: to demonstrate, show, display, pay
Nederlands: betonen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|