beton [boodskap #130595] |
Wed, 01 April 2020 11:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beton
Afbreking: be•ton
Uitspraak: /bəˈtɔn/
Selfstandige naamwoord: beton
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Boumateriaal van gruis, sand en sement wat deur die toevoeging van water verhard.
Gebruik:
• Vandag is beton volgens tonnemaat die mees gebruikte mensgemaakte boumateriaal wat veelsydig en ekonomies ingespan kan word.
Afgelei:
• betonblad
• betonblok
• betongebou
• betonoerwoud
• betonvloer
• spuitbeton
Vertaling:
Engels: concrete
Nederlands: beton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|