Leksikograaf Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beet
Afbreking: beet
Uitspraak: /biə̯t/
Selfstandige naamwoord: beet
Meervoud: bete
Verkleinwoord: beetjie
Meervoud van verkleining: beetjies
Betekenis:
• (plantkunde) Plant (Beta vulgaris) wat vir sy persrooi wortelknol gekweek word.
• (groente) Die wortel van die beetplant wat gebruik word om slaai en suiker te maak.
Gebruik:
• Die beet groei maar sleg vanjaar.
• Ma maak vir ons 'n slaai van beet.