Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bar
bar [boodskap #130592] Wed, 01 April 2020 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bar
Afbreking: bar
Uitspraak: /bɑɾ/


Byvoeglike naamwoord: bar
Vergrotende trap: barder
Oortreffende trap: barste
Attributief: barre
Partitief: bars

Betekenis:
• Verskriklik kaal, droog, koud, ens.

Gebruik:
• Die landskap is bar.

Afgelei:
• barheid

Vertaling:
Engels: barren
Nederlands: bar


Selfstandige naamwoord: bar
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Eenheid van druk; 1 bar is 100 kilopascal (100kPa) of ongeveer 1 atmosfeer.

Gebruik:
• Die bar word algemeen gebruik omdat dit byna gelyk is aan atmosferiese druk.

Afgelei:
• millibar

Vertaling:
Engels: bar
Nederlands: bar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bamboes
Volgende onderwerp: beet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:20:24 UTC 2025