Betekenis:
• 'n Dik soort riet wat in die Ooste gebruik word om huise te bou, die grootste lid van die grasfamilie.
Gebruik:
• Afgesien daarvan dat bamboes vir 'n aantal verskillende doeleindes gebruik kan word, is dit ook 'n voedselbron vir die mens en die panda-beer.