| ballon [boodskap #130590] |
Wo., 01 April 2020 10:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ballonne
ballon
Afbreking: bal•lon
Uitspraak: /baˈlɔn/
Selfstandige naamwoord: ballon
Meervoud: ballonne
Verkleinwoord: ballonnetjie
Meervoud van verkleining: ballonnetjies
Betekenis:
• Dun rubberagtig sak wat met gas of lug gevul word.
Gebruik:
• Die graad een juffrou verwelkom elke nuwe graad eentjie met 'n ballon aan 'n toutjie.
Hiponiem:
• heliumballon
• lugballon
• warmlugballon
• weerballon
Afgelei:
• ballonskip
• ballonvaarder
• ballonvaart
Spelfout:
• balon
Vertaling:
Engels: balloon
Nederlands: ballon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|