Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baaitjie
baaitjie [boodskap #130586] Di., 31 Maart 2020 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26377
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Jacobsbaai se baaitjie.
Jacobsbaai se baaitjie.
baaitjie
Afbreking: baai•tjie
Uitspraak: /bɑːiːki/


Selfstandige naamwoord: baai
Meervoud: baaie
Verkleinwoord: baaitjie
Meervoud van verkleining: baaitjies

Betekenis:
• 'n Klein baai (kleinerige inham van die see of 'n meer).

Gebruik:
• Die vissersboot het in 'n beskutte baaitjie ingevaar.

Vertaling:
Engels: small bay
Nederlands: baaitje

Nota:
• Moenie "baaitjie" met "baadjie" (kledingstuk) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeen
Volgende onderwerp: baar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 07 13:59:21 UTC 2026