Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fuik
fuik [boodskap #130571] So., 29 Maart 2020 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fuik in 'n museum.
'n Fuik in 'n museum.
fuik
Afbreking: fuik
Uitspraak: /fœik/


Selfstandige naamwoord: fuik
Meervoud: fuike
Verkleinwoord: fuikie
Meervoud van verkleining: fuikies

Betekenis:
• 'n Langwerpig, korfvormige net wat na een punt toelopend is.

Gebruik:
• Hulle vang vis met 'n fuik.

Afgelei:
• aalfuik
• palingfuik
• visfuik

Vertaling:
Engels: fyke, fish-trap
Nederlands: fuik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalbessie
Volgende onderwerp: aalfuik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 21:48:00 UTC 2025