adelstand [boodskap #130565] |
Sun, 29 March 2020 16:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
adelstand
Afbreking: a•del•stand
Uitspraak: /ˈɑː.dəlˌstant/
Selfstandige naamwoord: adelstand
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sosiaal of juridies afgebakende klas mense wat van oorsprong 'n bevoorregte posisie teenoor die burgerklas inneem.
Gebruik:
• As iemand uit die adelstand nie die pyp in Latyn kon rook nie en noodgedwonge na die 'Moderne' vakkeuses (wetenskap en wiskunde) moes verander, het die leerling groot skande oor sy ouers en sy huis in Frankryk gebring.
Vertaling:
Engels: nobility, aristocracy
Nederlands: adelstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|