Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » appelkoos
appelkoos [boodskap #130558] Sun, 29 March 2020 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Appelkoos
Appelkoos
appelkoos
Afbreking: ap•pel•koos
Uitspraak: /ɑpəɫˈkuə̯s/


Selfstandige naamwoord: appelkoos
Meervoud: appelkose
Verkleinwoord: appelkosie
Meervoud van verkleining: appelkosies

Betekenis:
• 'n Suur geel-oranjekleurige vrug, of die boom wat hierdie pitvrug dra, Prunus armeniaca.

Gebruik:
• 'n Gedroogde appelkoos is nie net 'n lekker happie nie, maar is uiters gesonde en lae-kalorie voedselsoort.

Afgelei:
• appelkoosboom
• appelkooshout
• appelkooskleur
• appelkooskleurig
• appelkooskoek
• appelkooskonfyt
• appelkoospit
• appelkoosskil
• appelkoostert

Vertaling:
Engels: apricot
Nederlands: abrikoos
Venda: apulakoswo
Zoeloe: bhilikosi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ape
Volgende onderwerp: argaïes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:47:51 UTC 2025