waterstof [boodskap #130548] |
Sat, 28 March 2020 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterstof
Afbreking: wa•ter•stof
Samestelling: water + stof
Uitspraak: /ˈvɑː.tərˌstɔf/
Selfstandige naamwoord: waterstof
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool H en atoomgetal 1.
Gebruik:
• By standaardtemperatuur en -druk, is waterstof 'n kleurlose, reuklose, nie-metaalagtige, smaaklose en hoogs vlambare diatomiese gas met die molekulêre formule H2.
Afgelei:
• waterstofatoom
• waterstofbom
Vertaling:
Engels: hydrogen
Nederlands: waterstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|