Betekenis:
• 'n Honderas uit Duitsland met kort bene en 'n lang lyf.
Gebruik:
• Die gewone grootte worshond is ontwikkel om diere wat in gate woon uit te snuffel en te verjaag, terwyl die miniatuurworshond geteel is om kleiner prooi soos hase te jag.
Vertaling:
Diuts: Dachshund
Engels: wiener dog, sausage dog
Nederlands: teckel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.