dwaaltuin [boodskap #130526] |
Sat, 28 March 2020 09:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwaaltuin
Afbreking: dwaal•tuin
Samestelling: dwaal + tuin
Uitspraak: /ˈdʋɑːɫtœʏ̯n/, /ˈdwɑːɫtœʏ̯n/
Selfstandige naamwoord: dwaaltuin
Meervoud: dwaaltuine
Verkleinwoord: dwaaltuintjie
Meervoud van verkleining: dwaaltuintjies
Betekenis:
• 'n Tuin met allerlei gange, doodloop- en kronkelpaaie.
Gebruik:
• Maar in die dwaaltuin sal mens nie sommer verdwaal nie.
Sinoniem:
• doolhof
Verwant:
• labirint
Vertaling:
Engels: maze
Nederlands: dwaaltuin, doolhof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|