labirint [boodskap #130524] |
Sat, 28 March 2020 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
labirint
Afbreking: la•bi•rint
Uitspraak: /lɑbiˈrənt/, /lɑbəˈrənt/
Selfstandige naamwoord: labirint
Meervoud: labirinte
Verkleinwoord: labirintjie
Meervoud van verkleining: labirintjies
Betekenis:
• Geometriese patroon wat bestaan uit een enkele voetpad wat stadig na die middelpunt wentel.
• 'n Deel van die gehoororgaan.
Gebruik:
• 'n Labirint het net een paadjie wat na die middelpunt toe lei, en weer daarvandaan uit, sonder enige doodlooppaadjies soos by 'n doolhof.
Verwant:
• doolhof
• dwaaltuin
Vertaling:
Engels: labyrinth
Nederlands: labyrint
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|