Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aag
aag [boodskap #130516] Fri, 27 March 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aag
Afbreking: aag
Uitspraak: /ˈɑːχ/


Tussenwerpsel: aag

Betekenis:
• Uitroep van jammerte.

Gebruik:
Aag, ek voel so jammer vir hulle!

Sinoniem:
• a
• ag
• aai
• ai
• siestog

Vertaling:
Engels: pooh, pshaw, pugh

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seevark
Volgende onderwerp: seemag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 04:52:44 UTC 2025