seevark [boodskap #130513] |
Fri, 27 March 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seevark
Afbreking: see•vark
Samestelling: see + vark
Selfstandige naamwoord: seevark
Meervoud: seevarke
Verkleinwoord: seevarkie
Meervoud van verkleining: seevarkies
Betekenis:
• 'n Soogdier uit die orde van tandwalvisse (Odontoceti).
Gebruik:
• Die seevark het 'n stomp neus, lae driehoekige rugvin en 'n plat, horisontale stertvin.
Sinoniem:
• bruinvis
• tornyn
Vertaling:
Engels: harbour porpoise, sea‐hog
Nederlands: bruinvis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|