wolkekrabber [boodskap #130497] |
Wed, 25 March 2020 16:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wolkekrabber
Afbreking: wol•ke•krab•ber
Samestelling: wolke + krabber
Selfstandige naamwoord: wolkekrabber
Meervoud: wolkekrabbers
Verkleinwoord: wolkekrabbertjie
Meervoud van verkleining: wolkekrabbertjies
Betekenis:
• 'n Baie hoë gebou. Gebou wat in bewolkte weer lyk of dit in die wolke in verdwyn.
Gebruik:
• Die bewoonbaarheidskriterium onderskei wolkekrabbers van torings en maste.
Vertaling:
Engels: skyscraper
Nederlands: wolkenkrabber
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|