Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padwyser
padwyser [boodskap #130494] Wo., 25 Maart 2020 16:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
padwyser
Afbreking: pad•wy•ser
Samestelling: pad + wyser


Selfstandige naamwoord: padwyser
Meervoud: padwysers
Verkleinwoord: padwysertjie
Meervoud van verkleining: padwysertjies

Betekenis:
• Die paal met 'n bordjie wat die pad aandui.

Gebruik:
• Bly op die pad en volg die padwysers.
• Die verlede is vir ons 'n padwyser na die toekoms.

Sinoniem:
• padbord
• wegwyser

Vertaling:
Engels: guide, sign-post
Nederlands: wegwijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 16 Februarie 2026 08:52]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wegwyser
Volgende onderwerp: windkous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 21 11:39:38 UTC 2026